Die polisie vang vir Gatiep een aand met 4 krewe.
Polisie: "Meneer, het jy lisensie om die krewe te vang?"
"Nee," sę Gatiiep, "is my troetel diertjies! Ek bring hulle elke aand uit om 'n bietjie te swem, na 'n rukkie dan fluit ek, dan kom hulle na my toe en dan stap ons huis toe."
POLISIE: "Maar jy lieg mor nou, Meneer!"
GATIEP: "Nee, Meneer, kom ek wys jou dan!"
Gatiep sit die krewe in die water en da gaan die krewe.
...
...
...
Na 'n rukkie vra die polisie: "Wanneer gaan jy fluit?"
GATIEP: "Vi wie fluit?"
POLISIE: "Vir die krewe!"
GATIEP: "Watte krewe, Menee?"
Page 1 of 1
Gatiep en die krewe!
Share this topic:
Page 1 of 1

Help











